← Back to Interviews

PROF DADDY GESELS VANNAAND OP BROER PIET SE JUKEBOX

Β· 4 views

PROF DADDY GESELS VANNAAND OP BROER PIET SE JUKEBOX – Kolskoot Radio interview

πŸŽΆπŸ“» DIS DAAI TYD VIR BROER PIET SE JUKEBOX! 🎸πŸ”₯

Maak gereed vir ’n lekker aand vol musiek, herinneringe en goeie geselskap op KOLSKOOT RADIO! πŸ’šβ€οΈ

Vanaand om 20:15 kuier ons saam met Prof Daddy van Still I Rise vir ’n spesiale onderhoud wat jy nie wil misloop nie! 🎀✨

Skakel in, skop jou skoene uit en geniet die musiek saam met ons! 🎡

πŸ“» Luister regstreeks: www.kolskootradio.co.za
πŸ“² Studio WhatsApp: 064 389 7478

β€οΈπŸ’š Kolskoot Radio β€” waar musiek mense bymekaar bring!

πŸ‘‰ Merk jou musiekmaat, deel die plasing en maak seker jy skakel vanaand in!

#KolskootRadio #BroerPietSeJukebox #StillIRise #ProfDaddy #AfrikaanseRadio #VanaandOm2015 🎢

Our Sponsors

Live stream