Jacques & Wedrich Wessels

Entrepeneurs / Presenters

Dit het aan die lig gekom dat n klein besigheid met n baie abstrakte dog duidelik herkende naam Vokkies, besig is om die Biltong industry in die WesKaap te verander, wat begin is deur Jacques en Wedrich Wessels n pa en seun kombinasie, as n hobby het ontaard in n besigheid wat tans die meeste Biltong in die Helderberg verkoop. Volgende berigte is die droëvleis industry in rep in roer oor die smaak en kwaliteit wat die twee manne teweeg gebring het.

Vokkies is nou op almal se lippe met n paar retail winkels wat hulle nou genader het om hulle produk aantehou agvolg van die handelsmerk wat net van krag tot krag gaan, Vokkies sal eersdaags ook die Noodelike voorstede van Kaapstad betree, n klein eenvoudige n idee van n pa en seun is n sukses storie vir die Helderberg, in n onderhoed met die twee wil hulle graag die Handelsmerk uitberei en groei deur mense meer bewus te maak van hulle, dat hulle verskeie produkte aanhou, die Geelvet Makoeloe waarvan almal praat het n algemene sê ding geword wanner daar verwys word na n goeie groot stuk Biltong, Vokkies het ook n, my Blaaaaaah aanslag wat baie uniek is en gly oor die Kaapse tong .

Goeie gehalte het nie n prys nie sê van hul verbruikers .

Vokkies is n besigheid waarop die Helderberg kan trots wees .