← All shows Full station schedule
Elmarie Laubscher

Elmarie Laubscher

Presenter

Kitskos en 'n Pleister

Show info

Language: Afrikaans

Show times (Timezone: SAST UTC+2)
Thursday 5:30 pm – 7:00 pm

About the show

Kitskos en ’n Pleister is ’n radioprogram waar ons deur eerlike gesprekke, inspirerende stories en musiek wat by ons gesprekspunte aansluit, dieper delf as net die oppervlak. Ons praat oor gebrokenheid, die wonde wat ons saamdra en die pad na ware genesing — want soms vra die lewe meer as net ’n pleister om die wond toe te maak.

Kom pak jou rugsak met insigte, inspirasie en die gereedskap wat jy nodig het vir jou lewensreis.

Our Sponsors

Live stream