← All shows Full station schedule
Linda Enever Lemon

Linda Enever Lemon

Presenter

Uit Ouma se Spens

Show info

Language: Afrikaans

Show times (Timezone: SAST UTC+2)
Thursday 9:00 am – 11:00 am

About the show

Uit Ouma se Spens is ’n nostalgiese reis terug na die dae van ouds. Ons maak die spensdeure oop en haal kosbare herinneringe uit – stories, geure, smake en tradisies wat diep in ons harte lê. Elke item vertel ’n storie en elke herinnering neem ons terug na ’n tyd toe die lewe dalk eenvoudiger was, maar herinneringe vir altyd gemaak is.
Kom ontdek saam met ons die mooi van gister, een herinnering op ’n slag.

Our Sponsors

Live stream