BROER PIET SE JUKEBOX - ONDERHOUD MET PIETER STRYDOM - DINSDAG 27 OKTOBER @ 20H15
ยท 26 views
๐๏ธ Onderhoud met Pieter Strydom
๐ LUISTER REGSTREEKS: www.kolskootradio.co.za
๐ฑ Stuur jou boodskappe en groete na ons ateljee op WhatsApp:
064 389 7478
Maak seker jy is ingeskakel, nooi jou vriende en familie om saam te luister en deel gerus hierdie plasing!
๐ง Waar jy ook al is, Kolskoot Radio bring die musiek, die stories en die mense bymekaar.
BROER PIET SE JUKEBOX โ JOU MUSIEK, JOU STORIES, JOU RADIO!
โค๏ธ Sien jou Dinsdag om 20:15 op Kolskoot Radio!
#KolskootRadio #BroerPietSeJukebox #PieterStrydom #MyBroer #AfrikaanseMusiek #LuisterRegstreeks #AfrikaanseCountry