BUDS AND BROS

Show Info

Genres: AFRIKAANS , ENGLISH

Show Times

Timezone: SAST [UTC+2]
Fri:
5:00 pm - 6:30 pm
[ - ]

About the Show


BUDS & BRO’S met CJ

DIE KUier WAT NOOIT STIL RAAK NIE! ?

Dis nie net ’n radioprogram nie… dis ’n VIBE ?

Buds & Bro’s bring die partytjie reguit na jou toe, of jy nou in die kar sit, by die werk vasbrand of by die huis chill!

Verwag groot treffers, wilde lagbuie, eerlike gesels, skerp humor en daardie “ons is almal vriende hier” energie waarvoor Kolskoot Radio bekend is. Dis soos ’n braai met jou beste mense… net harder, snaakser en met ’n killer soundtrack ?

Hier word stories gedeel, nonsens gepraat en opinies gelug, want by Buds & Bro’s luister jy nie net nie… jy IS deel van die crew ?

Buds & Bro’s — Harder… Wilder…. Lekkerder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *